Author: a***4
Date:
Review: Die rivier in jou oë Is blouer as blou, en ek glo Dat 'n deel van my lewe in jou In jou toe gevou Waar net Ek en jy kan gaan As die golwe teen my rotse slaan Weet ek dat jy langs my staan, vir altyd Sewe oseane se trane sal my Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei Want waar my hart se branders breek Is dié een wie weet, wie ek is
Màu sắc: Nhiều màu
Kích thước: 4XL